MS
Marius S

1 reviews | Active since Apr 2017

24 Oct 2026, 10:31

Hulle is waarlik soos jou familie, baie behulpsaam, vinnige puik diens

Hulle is waarlik soos jou familie, baie behulpsaam, vinnige puik diens. Dankie aan Martin en Marnic. Julle manne se vriendskap en diens is uitstekend. Sal julle hoogs aanbeveel vir enige een wat n kar wil kry sonder stress👌🏼👌🏼👌🏼

0
Replies (1)
Drive.co.za
Drive.co.za's reply24 Oct 2026, 10:37
Official

Hi Marius,
Van Pretoria tot in die Kaap, dankie dat jy Drive kies, weer en weer!!!
Geluk met die nuwe kar, en mag julle baie veilige km's geniet.
Groete
Martin en Marnic en die res van die Drive span