FF
Frans F
1 reviews | Active since Jul 2025
23 Jul 2025, 16:33
Baie dankie Drive Tesnine en Martin is awesome
Baie dankie Drive Tesnine en Martin is awesome. Dis 'n wonderlike experience vandag. Julle is great
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Drive.co.za's replyOfficial
23 Jul 2025, 16:40Baie dankie vir jou 5-ster resensie!
Ons waardeer jou ondersteuning en is verheug dat jy ‘n positiewe ervaring met ons gehad het. Dit is kliënte soos jy wat ons motiveer om aan te hou uitblink.
Jou terugvoer beteken vir ons meer as ‘n padkaart vir ‘n GPS ... dis presies wat ons help om altyd op koers te bly!

As jy weer diens benodig, weet jy waar om ons te kry, ons is altyd net ‘n kliek of oproep weg.
Hierso is n klein grappie vir jou:
Hoekom het die Omoda nie na die partytjie toegegaan nie???
Want daar was nie Chery's nie!!! 😂😂😂😂😂

Drive.co.za's reply23 Jul 2025, 16:40
Official
Baie dankie vir jou 5-ster resensie!