RB
Rona B

1 reviews | Active since Aug 2019

15 Aug 2019, 07:40

Swak dienslewering

Mem no 68243 Al 15 jaar lid van DVC. Geniet die wegbreke wat beskikbaar was maar hoekom moet mens so sukkel om met jou agent in ****ak te kom. Na vele oproepe is daar net geen terugvoer. Agent het een dag ges***el om ons jaarboek af te lewer maar het toe nooit opgedaag. Sy het nie eers ges***el om te sê sy kan dit nie maak nie. Wag nou nog na omtrent 6 weke. Kon haar sederdien nog nie weer in die hande kry nie. Dit lei tot baie swak besigheid en bekommernis.

0
Replies (1)
Dream Vacation Club
Dream Vacation Club's reply20 Aug 2019, 08:55
Official
Dear Rona B

We notice that one of our consultants did respond to your request on  5 August but we shall be in contact to ensure all issues are resolved.

Kind Regards

Dream Vacation Club