1 reviews | Active since Sept 2016
NO/POOR SERVICE!!!

Goeiedag - Op 8 Augustus het ons Drainmen (North CT) waar ene Chad werksaam is, ge****ak oor die water wat opstoot in die wasbakke en badkamers in ons huis. Hulle het uitgekom en na ‘n ondersoek gesê dit wil voorkom asof hulle ‘n kamera sal moet gebruik, aangesien dit blyk ‘n pyp het gebars. Aangesien die 9de Augustus ‘n vakansiedag was, sou hulle die 10de laat weet wanneer hulle sal uitkom daarvoor en het ook ‘n kwotasie gegee van ‘n “call out fee” en dan R1 000 vir elke uur daarna.

Daar is nooit terugvoering gegee daarna nie. Mnr Fourie het Chad vanaf die 10de gebel. As sy foon nie op voicemail was nie, sou hy terug s***el, of het hy laat weet hy is in ‘n meeting en sal terugs***el. Dit het nooit gebeur nie.

Mnr Fourie het toe hulle Brackenfell tak ge****ak waar ‘n baie hulpvaardige en vriendelike Allen beloof het om die tak te mail oor die geval. Die 22ste, na 2 weke se gesukkel, het Mnr Fourie weer vir Chad gebel. Hy het toe beloof dat hy wat Chad is, die 23ste na 10 sal reageer/opdaag/terug s***el. Dit het ook nie gebeur nie. Mnr Fourie het toe weer die Brackenfell tak ge****ak. Allen het toe vir hom hulle hoof, Mnr Olvier se epos adres gegee.

Kerryn Hope van Drainmen het toe daarop reply dat sy die e-pos aan Gavin Griggs (Drainmen Norht) sowel as Chad gestuur het en gevra het vir dringende aandag. Tot en met nou toe het ons nogsteeds GEEN terugvoering gekry nie. Intussen raak die skade al hoe groter, want die water hoop iewers onder die huis op. 'n Paar jaar gelede het ons DIE beste diens by hulle gehad en daarom wou ons hulle nou weer gebruik, maar hulle dien is om die minste te sê, PATETIES! Ek sal hulle nie vir enige iemand aanbeveel soos hulle nou is nie.