1 reviews | Active since Aug 2011
GEEN BELASTING SERTIFIKATE BESKIKBAAR NIE VIR 2015
More

Weereens moes ek vanoggend hoor dat die belasting sertifikate nog steeds nie beskikbaar is nie, sou al die 1ste Junie 2015 beskikbaar gewees het toe die 8ste en nou die 15 de Junie.

Ag nee man, kry mense wat die werk kan doen, julle hou die proses op! Dis onaanvaarbaar, dans dit nou weer 'n babelse verwarring as almal wakker skrik en besef dis nog twee weke voor die 2015 belasting seisoen.

Hoekom kan Liberty, Sanlam en die res dit regkry om die goed al n maand gelede beskikbaar te he, iewers is daar iets verkeerd.

En gebruik tog nou die jaar wat kom om julle huis in orde te kry voor volgende jaar, dat dieselfde problem nie weer kop uitsteek nie, het regtig beter van julle verwag.

Thank you for you comment.
I sincerely apologise for the delay in issuing Tax Certificates. As a general rule Discovery Invest only distribute our Tax Certificates in the month of June every year, as they are required for tax season beginning 1 July.
Tax Certificates are now available on our website.
Please do let me know if you require anything further.
Regards
Rene