MM
Mariska M
1 reviews | Active since Dec 2019
18 Dec 2019, 16:59
Very bad security training
Wie dit mag aangaan My naam is Annette Klaasee en ek is diep ongelukkig Ek is n blinde person wat afhanklik is van n gids hond. Elke week moet ek my bus kaartjie by Dis-chem koop in Adderley straat en elke week moet ek myself verduidelik aangaande my gids hond die sekeriteit het my glads agtervolg vandag totdat ek die winkel verlaat Die hele situasie word bietjie erg daar is n gids hond teken op die deur en ek het ook n teken op my hond se harnas om aan te dui dit is n gids hond Dit is vir my persoonlik erg vernederend om myself elke keer te moet verduidelik Ek sal dit hoog op prys stel as daar drasties opgetree kan word Ek dank u Groete Annette
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)