YS
Yanecke S
1 reviews | Active since Dec 2016
31 Jul 2018, 12:18
Swak diens by dispensary
Dit is pateties hoe lank mens in n ry moet staan om gehelp te word, ek moet dinge in my lunch tyd gedoen kry en julle dispensary is stadig verby en ook net 3 wat jou kan help terwyl die ry met omtrent 12 mense staan, ek staan nou al 30 min in die ry nee hel man
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)