LB
Louis B

1 reviews | Active since Nov 2016

05 Sept 2023, 11:20

Swak diens by Dischem Castle gate

Absoluut pateties!. Ons gaan sondag om medisyne te BESTEL, die vrou se nee sy sal ons laatweet sodra dit hier aankom, ons gan toe maandag Castel Gate Dischem toe om dit te verhaal net om uit te vind dit is nooit bestel nie, die supplier is uit. as ek hule was ander Dischems bel en hoor wie het stock en dit daar kry sodat ek as klant mos nou die meds kry. dit is n weeklikse ding wat ek heeltyd moet bestel ens, nou moet ek na 20 verskillende Dischems toe ry om te kyk wie het ens. hulle kon mos by ander kry????

kan hulle nie dink nie? is dit te veel werk? dan moet jy nie in daai lyn wees nie pop.

Ek haat Dischem, goed is ook overpriced en like nie die diens by Castle gate nie, so dit is reg ek sal by ander plekke gaan koop.

Cheers.

0
Replies (0)