AH
Almanda H

1 reviews | Active since Apr 2013

24 Jun 2015, 19:24

Sunlight Baby Washing powder

Vandag was my eerste keer wat ek wou Sunlight baba waspoeier koop. Met geen idea wat dit kos neem ek 2 bokse want ek sien dit kos R16.95. Toe ek wou betaal toe kos een boks R49.95 waarop ek dadelik dit onder die teller se aandag bring dat die prys verkeerd is. Thuli Mbewu en Heinrigh het bevestig dis ook die prys wat hulle sien. Heinrich het Pieter Maritz geroep en hy se dat hy nie die goed vir my kan gee teen die verkeerde prys nie aangesien ek moes gekyk het na die \barcode". En dat die \""comsumer Act\"" hulle beskerm. Maar wat van my reg wat die prys duidelik gesien het. Nee wat glad nie gelukkig nie."""

0
Replies (0)