1 reviews | Active since Mar 2017
Simpel redinasie

Ek gebruik nou al ten minstens 5 tot 7 jaar lank Clairol se Nice'N Easy haarkleursel. Ek het al verskeie s***eurings gebruik en die produk werk elke keer baie goed vir my, daarom hou ek natuurlik daarby.

Laas week het ek weer my maandelikse boksie gaan koop by Dis-Chem in Garden Route mall en dit het glad nie gevat op my hare nie. Sonder 'n logiese verduideliking. So gister het ek ingegaan en met Corrie die bestuurder gaan gesels en hy het gese dat ek net die boksie moet bring wat nie gewerk het nie en dan sal hy dit omruil. Ek het vir hulle my outgrowth gewys en hoe die kleur nie gevat het nie en ook my slip met bewyse van aankope.
Vandag toe ek die boksie invat soos ons gereel het, vertel Corrie se assistent vir my dat sy dit nie kan omruil nie omdat die produk reeds oop/gebruik is. Ek kon nie glo dat enige mens so 'n simpel redinasie kan he nie. Hoe op hierdie aarde sou ek geweet het daai boksie is foutief as ek dit nie op my hare gesit het nie???
Nou mors julle my tyd deur met die dye op my kop te loop en dan vat dit nie eers nie, dan gaan ek in en praat met die bestuurder, bring die volgende dag terug wat hy gevra het en dan het hulle storie verander.

Die punt is, ek het betaal vir 'n produk wat nie werk nie en hulle is nie bereid om enige iets daaraan te doen nie.
Swak kliente diens.