GS
Ghreta S

1 reviews | Active since Mar 2020

26 Mar 2020, 14:07

Ongeskuk

Baie teleurgesteld in Dischem President

EK het n voorskrif die 24 ste Maart gemail, Waarna ek Dinsdag en Woensdag probeer bel het om te hoor wanner ek dit sal ontvang.

Na ek die dame gevra het wat antwoord kan sy dalk n my nr vat en laat hulle my terug bel en gese in n baie ongeskukte manier nee.

Vandag toe ek weer bel, toe word my nr gvat en gevra het ek al tevore my nr gelos waarop ek gese het nee want jy wou hom nie vat nie.

Hulle het my terug gebel waar hulle nogsteeds nie my voorskrif op gemaak het nie. En die dame gese het sy sal reelings tref en my bel... Minute later bel die Manager Lize (lizell) Crause my en is vreeslik ongeskuk en se sy hoor ek het n probleem, soos ek probeer verduidel sal sy se eks is meer as welkom om te kom help.

Waar ek vir haar gese het sy is ongeskuk, en foon neer gesit.

Ek verstaan ons almal is onder baie druk, maar dit is nie hoe mens cliente behandel nie.

Na ek my deel gedoen en seker 10 keer probeer bel het en ook probeer om soontoe te gaan waar ek ook nie gehelp kan word nie!

As mense te min is kry nog mense!

0
Replies (0)