1 reviews | Active since Aug 2015
Hoe lank gaan dit neem voor Dis-Chem te Rustenburg ordentlike kliente diens kan lewer. Na ek weereens per epos aan hul vra of my herhalings voorskrif nog geldig is en of ek 'n nuwe voorskrif benodig aangesien ek die dokter gaan besoek en dit dan kan aanvra indien nodig, ontvang ek geen antwoord en met my afhaal van my medikasie word ek verseker nee alles is nog reg net om vandag na ek vra dat my medikasie reggekry moet word vir afhaal ek 'n oproep ontvang ek moet ongelukkig nuwe voorskrif kry. Daar is ook verlede maand geen plakker aangebring om te se dit is die laaste afhaal en nuwe voorskrif moet verkry word. Na ek dit na die derde maal wat dit nou met my gebeur dit totaal verloor word ek deur Jackie gese dat dit in elke geval my as pasient se plig is om self te weet wanneer is my voorskrif tydperk verstreke. Na ek die eerste keer verlede jaar my toys uit hul kot gegooi het asgevolg van dieselfde gebeure is ek deur twee van die dames bespreek met besoek daarna, ek kon niks bewys en hul het saamgestaan en ek kon niks hieraan doen. Die bestuurder toe was in geen opsig professioneel in die hantering van my klagte en het net gelag. Ek het dit verloor vandag dit maak my die kwaadste.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.