mM
mjmbritz M

1 reviews | Active since Nov 2016

28 Mar 2021, 15:06

Haasendal Dis-Chem Kuilsrivier

Dis-Chem Haasendal het een van die beste Aptekers wat ek in 50 jaar tee gekom het. Sy naam is Kayon Moss. Hy is atlyd breid om uit sy pad te gaan om te sorg dat mens die regte medekasie kry. Hy en Amanda ****ak self die Dokters by die hospitaal om seker te maak dat hul diens uitnemend is. Ek ontvang gereeld n boodskap om te hoor of my bors beter is met die nuwe meds. Hulle verdien n verering vir hul puik diens. Ek het regtig gesukkel om my kronies by die fonds uit te klaar. Kort tydjie en hy het dit reg gestel. haasendal

Dankie Kayon, well done Mr Moss!

0
Replies (0)