CP
Conrad P
1 reviews | Active since Oct 2022
14 Oct 2022, 23:07
Dis-Chem? Dis-Kriminasie!
Aangesien blankes nie mag aangestel of bevorder word by Dis-Chem nie, sal ek nooit weer my voete in 'n Dis-Chem sit nie, en hoor my **** ek sal seker maak al my familie en vriende doen dieselfde. Jul blatante rasisme en diskriminasie teenoor blankes sal nie geduld word nie. Ek hoop jul sien jul gat en besef wat julle sopas verloor het.
Ek's só lus om by my plaaslike Dis-Chem 'n groot mandjie vol te pak, toonbank toe te loop alles laat skandeer en dan as ek moet betaal sê: "Wag, kyk wat sien ek nou op sosiale media - witmense is glo nie meer welkom hier nie. Los dit maar ek sal elders gaan." (En dan die proses herhaal by vele takke vir dramatiese effek en beklemtoning)
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)