1 reviews | Active since Sept 2017
Summer mobile, n call centre van MTNza, het my 11 Augustus gebel vir my foon upgrade. Ek wag nou nog vir my foon en dis meer as n maand terug. Jy sukkel om hul in die hande te kry wanneer ek bel en wanneer ek wel iemand op die lyn kry se hul my upgrade is goed gekeer en die foon kan gestuur word. Die laaste paar verskonings is dat daar probleme is met die couriers. Dan word daar vir my gese ons moet my upgrade kanseleer. Ek het nou al self vir MTN gebel, maar hulle verwys my na Summer mobile wat weer se hul kan nie kanseleer nie. My foon sou die week afgelewer gewees het, maar toe ek vanoggend bel moes ek uitvind dat hul my moes gebel het om te laat weet dat dit gekanseleer moes word. Hulle het die email al vrydag of Maandag gekry het om my te bel, maar ek het geen oproep, email of sms gekry ivm. dit gekry nie. Kom ons kyk nou of hul dit die keer gekanseleer het. Vir my is dit uiterse swak diens soos mens net in sa kan kry. Ek het baie lus en gaan oor na Vodacom, want klink my hulle het beter pakkette en voorraad en hopelik diens. Ek raai aan dat julle nie vir Summer mobile moet vertrou vir jou volgende MTN upgrade nie.
Good Day
Thank you for your message alerting us to the problem you have been having with your Summer Mobile MTN package.
Our aim is to resolve your enquiry as soon as possible. One of our agents will be in contact with you shortly.
Regards,
Customer Service @ Summer Mobile
***
Best regards,
Good Day
Thank you for your message alerting us to the problem you have been having with your Summer Mobile MTN package.
Our aim is to resolve your enquiry as soon as possible. One of our agents will be in contact with you shortly.
Regards,
Customer Service @ Summer Mobile
***
Best regards,
Good Morning,
Kindly provide us with your contact information as we have noticed that no contact details is available.
Thanks for your assistance in advance,
Regards,
Customer Service @ Summer Mobile
***
Best regards,
Good Morning,
Kindly provide us with your contact information as we have noticed that no contact details is available.
Thanks for your assistance in advance,
Regards,
Customer Service @ Summer Mobile
***
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.