EVDM
Elize Van Der Merwe
1 reviews | Active since Mar 2015
10 Mar 2015, 21:16
WOW
Ek kan nie genoeg dankie se vir die twee onderwysers nie. Die skool en kinders kan trots wees om twee van die beste onderwysers te he wat vir hul onderrig gee.

Ek as ouer is om getik met 'n veertjie. Die terugvoering wat ek ontvang het is baie positief en ek kan sien dat die twee onderwysers glo in die beginsels van Hoerskool Strand.

Ek is nie een dag spyt oor die keuse wat ek gemaak het nie. My kind was \geboelie"maar met die hulp van die twee onderwysers is dit binne 'n week uitgesorteer.

JULLE as onderwysers R O C K ! ! ! ! ! """
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)