EC
Elsa C
1 reviews | Active since Nov 2015
30 Nov 2015, 09:44
Regstel van salaris
Goeie more vandag is ek baie moedeloos...my man werk vanaf 1999 by ? skool as plaat en metaal onderwyser. Hy het in 2013 sy onderwys diploma gedoen. Sy salaris is nog nooit aangepas nie. Dit help nie ons praat by die distrik nie \it is in progress"....intussen is die distrik toe agv korupsie. Ons het al met Pretoria gepraat hulle het die bal aan die rol probeer sit...nog niks....GED(hoofkantoor)...dit gaan aan en aan. Geen hulp van die skool se kant af nie. Is hier iemand wat kan raad gee asb! """
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)