AS
Annetjie S

1 reviews | Active since Jan 2011

28 Apr 2017, 09:04

Gr12 Matriekserifikaat van 1988

<p>Ek sukkel vanaf Februarie2017 om my dogter se graad 12 matrieksertifikaat te kry van Onderwysdepartement Pretoria. Haar serifikaat is gesteel na inbraak. Sy het nuwe pos beklee maar wil die sertifikaat he om haar vas aan te stel. Ons kry geen samewerking nie Die persoon wat dit behartig se epos adres is ********** Telnommer ********** 512 Hy het gese die trackingnommer is RD 951 953 337 ZA Nie Een Poskantoor aadie Oos Rand kry die nommer nie. Dit moet na my posadres gestuur word omdat pos na Jeffriesbaaie altyd wegraak. My adres is P*****straat 6 Elspark 1428 Ek al moedeloos gesukkel help asseblief. Haar naam is Madeleine Atterbury ek is Mev Annetjie Schoeman</p>

0
Replies (0)