PR
Patricia R

1 reviews | Active since Jan 2011

06 Feb 2015, 10:52

As die skool sluit, sluit als!!!!!!

Die skool het die 10 Des 2014 gesluit. Ek het die Skoolfonds R 2500 + R 500 registrasie op die 11 Des 2014 betaal. Steeds het hulle my oorhandig vir 1 dag \laat"en veroorsaak dat ek onnodige kostes het wat ek voel ek gaan nie betaal nie. <br> <br> Ek is baie ongelukkig oor die manier waarop hierdie skool dinge doen. """

0
Replies (0)