EM
Erika M
1 reviews | Active since Jun 2017
16 Nov 2020, 08:47
Deo Swanepeol - Leuenaar!!
Baie lelike stel afgetrap met Deo self, ek het reg van die begin vir hom gesê, ek moet plek koop waar my 3 yorkies welkom gaan wees, so word ek verseker dat my honde gaan NIE probleem wees NIE, teken die OTP, maar hele tyd pla iets my, ek vind toe uit wie is die Body Corporate van hierdie kompleks, SLEGS TWEE HONDE WORD IN KOMPLEKS TOEGELAAT, en die trustees se e-pos, was ook glad nie baie vriendelik nie, dat reëls is reëls, en SLEGS TWEE HONDE SAL TOEGELAAT WORD!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)