MS
Mrs S

1 reviews | Active since Sept 2021

14 Oct 2021, 09:37

Dental Joy Kathu

Ek het my dogter Sept 2021 by Dental Joy in Kathu gehad. Hulle het 'n stopsel ingesit. na so 2 - 3 weke het die stopsel uitgeval. Ons het gevra dat die dokter hom regmaak waarna hulle gesê het die tand moet eerder getrek word of sy moet ingaan teater toe vir die stopsel want hulle kan nie verdowing in die stoel gebruik op kind nie " dis te traumaties ". Nadat ons gesê het sy sal ok wees met verdowing aangesien sy al verdowing by ander dokter gehad het na 'n val het Dental Joy vir my gesê dan moet ons eerder na daai ander dokter toe gaan om die stopsel reg te maak. Ons kry nie met die dokter self gepraat nie. HULLE WERK OOK NIE EINTLIK OP KINDERS NIE....maar hulle gaan by skole om en hul facebook is vol fotos met kinders. So word mens se medies ook uitgeput om elkekeer na ander dokter te gaan om 1ste dokter se foute reg te maak. Dr self is baie vriendelik met besoeke, net jammer hul diens as iets nie regloop nie is so swak. Ons sal nie weer van hul dienste gebruik maak nie, sal hulle nie aanbeveel nie.

0
Replies (0)