AG
Anel G
1 reviews | Active since Aug 2013
23 Jun 2015, 15:29
Wasmasjien werk nie
Ek het in November 2014 'n wasmasjien gekoop by Game in die Paarl Model: WTL8019W. Ek het nou al my 3de een gekry by hulle want die stasoft wil nie wegspoel vanuit die houertjies nie. Dit is 'n automatiese masjien so ek voel dit is nie nodig vir my om op 'n ander stadium dit in te gooi nie. Niemand is bereid om uit te kom en te kom wys hoe dit werk tensy ek iets verkeerd doen nie ek kry net elke keer 'n nuwe masjien dit is onaanvaarbaar. Ek soek graag 'n verteenwoordiger van DEFY om vir my te wys hoe die masjien werk of daar is setting nie reg nie. Kan iemand my asb s***el in die verband.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)