KS
Kuyper S

1 reviews | Active since Feb 2017

27 Feb 2017, 11:39

Vervanging van Yskas/Vrieskas van n duur der model na n goedkoop model

<p>Ons het n Yskas/Vrieskas gekoop van Lategan & Van Biljons dit is af geleer by die huis maar die vries gedeelte se deur was foutief. VAN Biljons het met Defi gereelom uit te kom het aan hulle verduidelik van die foutiewe deur. Daar is toe n ander yskas afgelewer maar n kleiner model as waarvoor ons betaal het. Ons kon ook toe nie die goed in kry soos met die Yskas wat ons gekoop het nie. Nou weier Defyy om dit reg te stel. Daar is met n Jan onder handel van Defyy nommer is ********** 300 en van Biljons se nommer ********** 407. Dit is vir my onaanvaarbaar dat ons betaal vir n duurder model en dan lower hulle n klein error model af. Al die bewyse is by ons.</p>

0
Replies (0)