IW
Inke W
1 reviews | Active since Mar 2014
31 Aug 2016, 07:23
Slegste diens van Defy
<p>As ek na al die reviews kyk is Defy duidelik nie gepla oor die diens wat hul lewer nie, en ook nie oor die klient nie. JOU GELD IS GOED GENOEG EN BOGGER DIE RES!!!!. Wag al 6 weke vir n nuwe yskas, geen kommunikasie met die klient nie. Daar word vir jou gelieg, deur Jan, een van die mans wat by Defy werk. Dan praat jy met die supervisor, Danny wat jou waarborg jy kry jou yskas die 29ste Augustus of defenitief die 30 Augustus 2016. 6 WEKE WAG EK AL. EN EK MOET MAAR NET WAG. EK HET n YSKAS NODIG WAARVOOR EK BETAAL HET!!!!!!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)