HR
Hendrika R
1 reviews | Active since Dec 2013
23 Jun 2015, 15:06
Nuwe wasmasjien gee probleme
Ek het 'n nuwe Defy toploader by Game in Burgersfort gekoop. Het skaars 4 - 5 keer wasgoed gewas toe raas die spin erg. Die \ratkas"is toe foutief en daar is n nuwe 1 ingesit. Baie gou reaksie gekry wat 'n pluspunt is. Maar"
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)