PR
Paul R
1 reviews | Active since Apr 2011
19 Oct 2015, 13:18
No RESPONSE
Ek het n klagte ingedien rakende n knop vir n gasstoof en hulle defy het nie eers terug gekom na my toe nie.<br> Dit is nou verseker ek koop geen Defy produk weer nie en sal almal aanraai om twee keer te dink voordat hulle n Defy produk koop aangesien hulle nie voorraad aanhou as iets breek nie.<br> Hulle poog nie eens om ****ak te maak en kyk of hulle my problem kan oplos nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)