IW
Inke W
1 reviews | Active since Mar 2014
31 Aug 2016, 09:09
Hoop vir die beste
<p>So, baie baie oproepe later, MY TYD en MY LUGTYD, s***el ek nou maar weer vir Defy, wat weereens nie my werk is nie, dit moet hulle werk wees!!!!!! En ek praat toe nou maar weer met Danny want Jan kan nie sy werk doen nie, hy sê my yskas kom vandag. Kom ons kyk maar. 6 weke later. En dis nou na Danny laas week gesê het defenitief gister.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)