PR
Paul R

1 reviews | Active since Apr 2011

12 Oct 2015, 14:09

GEEN ONDERDELE

EK het 3 gasstowe plate met geen model nr.by game gekoop vir 3 huise wat ek uit verhuur.Nou het een van die huurders n knop gebreek en kan ek met n gesukkel by Defy Pretoria nie n knop kry nie.Volgens hulle is daar geen voorraad nieby Kaapstad of Bloemfontein.Hulle of Sandra by Defy verwys my na Lategaan en Van Biljoen wat ook nie voorraad het nie.hoe vervang ek nou so n knop en moet die Huurder verantwoordelik gehou word vir R34.34 vir die knop wat defy nie het nie of prober om dit te kry nie of moet die Huurder betaal vir n Hele nuwe oond.Ek moet allermins n knop he vit toekomstige Huurders.<br> Dit is baie swak van hulle en sal defnitief nie meer n gasstoof van defy aankoop nie.<br> so maklik om net te se geen parte by Blm of kaapstad en jou net so los en dit is nadat ek petrol na defy en Van Biljoens uitgery het.<br> baie swak na verkoops diens.<br>

0
Replies (0)