RG
Ronel G

1 reviews | Active since Nov 2019

05 Nov 2019, 12:20

geen nasorg diens vanaf Defy

Ek het n defy dubbel deur vries en yskas side by side gekoop des 2017 ....april 2018 toe breek die fan nabewering en ek verloor my hele diepvries inhoud ek weier toe n regmaak en hul vervang dit op grond van dat die yskas slegs 4 maande oud was nou na n 1jaar en 6 mde later breek die fan weer nou weier hul n nuwe yskas hul maak dit reg maar my waarborg verleng nie my hele yskas en diepvries inhoud verloor Defy se na verkoop diens is pateties hul gebruik n privaat ****rakteur om hul yskaste te herstel en hy besluit wanneer hy my sal help onaanvaarbaar Defy trek op jul sokkies en vergoed en help my dadelik asb

0
Replies (0)