hS
hendrik S

1 reviews | Active since Feb 2012

05 Feb 2015, 06:35

Gatvol vir *** vakmanskap

Het n F640 yskas vrieskas kombinasie gekoop so 26 maande terug by game die ekstra waarborg uitgeneem wat seker net goed was want net na die normale waarborg het die yskas begin probleme gee tegnikus het uitgekom in desember 2014 fout herstel wragtig in januarie 2015 selfde fout moes vokken klomp bevore goed wegmoer wat tegnikus vat sy tyd gisteraand weer selfde voken probleem s***el tegnikus se ek moet maar wag tot vrydag as hy kans het sal hy uitkom wie de moer dink hy is hy om vir my te se die goed binne is my probleem so ek moet elke **** die verlies van my yskas dra wat ek gekoop het en defy lag lekker met die stuk *** wat ek van hulle gekoop het soek n ander yskas hoe de vok kan een yskas dieselfde probleem 3 keer gee in 6 weke

0
Replies (0)