1 reviews | Active since Apr 2017

07 Apr 2017, 17:26

Foutiewe/ defektiewe produk

Ek het na jare van tevrede diens (17jr) besluit om my Defy mikrogolf oond te vervang met n nuwe model.

In 2015 Maart die aankoop by Macro Stubensvally gedoen. Was hoogs tevrede en in my skik met my NUWE DEFY AIRFRYER M/W. Tot so drie maande terug,toe hy die krag begin trip. Ek het hom vir herstel inehandig aangesien hy nog onder "warrentee" was. % weke later moes ek begin bel om te hoor waar my produk is en wat fout is....... Kry hom terug en twee weke later "ontplof die ding toe ek hom aans***el. Weereens terug vir herstel , na n week terug en vandag trip hynweer die krag. Weereens in vir herstel en nou word vir my gese die "warrentee" is verstreke.

Toe hy in is vir die t****e reperasie het ek aan hulle genoem die toestel is nou n veiligheids risiko......

Vandag duidelik my ontevredenheid geopenbaar.

Eerste Jobcard. Datum 17/2/2017. (N0. 609541)

T****e Jobcard, Datum 17/3/2017 (NO. 654702)

Help my asseblief

Vriendelike Groete

Andre Du Preez.

0
Replies (0)