sB
stoffel B

1 reviews | Active since Oct 2012

28 Aug 2015, 11:21

1

swak diens van Upington Defy en Ok furniture Upington. Het n defy fridge aan gekoop in 2010-09-27 by OK Furniture Upington die fridge het 2 jaar waarborg gehet plus ons het n extended garantee insurance uitgeneem wat verval het op 2014-09/27. Hierdie fridge was op drie (3) verskillende keure in vir herstel na Defy Upington en dan dit net vir 3 weke gwerk dan gee dit weer probleme ons het gvra dat hulle dit moet vervang maar sonder enige sukses. Hule het ons mee gdeel dat die fridge sy gas verloor en het dit reg gemak en na n mand of so was dit weer terug by defy vir herstel. Die keer het die blykbaar n nuwe kompressor vervang en dit weer gwerk maar net tot die laste extended guarantee verby is het dit weer niks gvries nie. Ek was moedeloos en het die fridge vir n 2de opinie na n ander yskas herstel plek gevat aangesien my guarantee nou al verval het op die fridge, Upington Yskas herstel werke te Industrial area het na fridge gekyk wat fout is my gese dat dit onherstelbaar is. So ek voel Defy Upington het my uitgebyt hulle my vir amper 2 jaar in n lyntjie gehou tot dat die fridge se waarborg verval het en ek moet na weer n nuwe fridge aankoop. Ek is baie ongelukkig oor die voorval.

0
Replies (0)