1 reviews | Active since Feb 2017
<p>Ek het 2 weke terug n oproep ontvang van die bostaande maatskappy, dept work. Hulle het gevra of hulle kan verduidelik hoe dit werk ens ek het gese dit is reg. Hulle het n mail gestuur en gese ek moet my id nr ens gee wat ek nie gedoen het nie. Ek het geen go ahead gegee dat hulle kan aangaan nie. Gisteraand is al my rekeninge by banke gevries. Fnb se dit is agv die mense "debt works". My debiet orders kan nie een afgaan nie. Ek het geens sins een keer gese ek wil by hulle aansluit of dat ek aan hulle behoord of dat hulle mag aangaan met enige van my rekeninge nie! Wat doen ek nou!!!!!</p>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.