DW
Dominic W

1 reviews | Active since Feb 2023

13 Feb 2023, 17:45

Happy client

Dankie Ruth ek sien uit om me debt profle te begin

0
Replies (1)
Debtline Debt Specialists
Debtline Debt Specialists's reply14 Feb 2023, 13:34
Official
Hi Dominic,

Dankie vir die wonderlike resensie! Ons streef altyd daarna om die beste moontlike diens aan ons klante te lewer en stel klient vervaring en tevredenheid as ons prioriteit. Ruth sal verheug wees oor jou besvesting van haar harde werk. So baie Dankie vir die vriendelike woorde and moet asseblief nie huiwer om uit te reik nie. Hoop U het 'n wonderlike dag!

Vriendelike Groete
Die Debtline Span