JK
Jolene K

1 reviews | Active since Jul 2021

23 Jul 2021, 17:28

Swak diens Debonairs pizza Phillip Nel park.

Ons het verskriklik swak diens by Debonairs pizza(Phillip Nel park) ontvang. Ons het n uur en n half terug ons pizza bestel en wag steeds vir dit.

0
Replies (0)