tT
tinkie T

1 reviews | Active since Nov 2016

25 Nov 2016, 21:46

Kinders wag 3 en n half ure vir hulle kos!

<p>6 uur vannaand (25 November) wag ek nou nog (09:42) vir my pizza. Delivery man het al half nege met my pizzas die winkel verlaat. Wanneer sal my 3 honger kinders vannaand eet?</p>

0
Replies (1)
tT
tinkie T's update25 Nov 2016, 22:30
Reviewer Update

Baie dankie Debonairs Long Straat vir julle moeite. Nou is my kinders se maggies vol.

Die fout lê toe al die tyd by Patricia wat nooit die bestelling geplaas het nie.