MS
Marnel S

1 reviews | Active since Dec 2015

15 Aug 2018, 09:27

Bestuurder die probleem!!!

Uiters swa**** Die bestuurder van Debonairs pizza in Flamwood walk baklei so hard met haar personeel dat ek en my verloofde ongemaklik raak en haar vra of sy ons actually in die winkel besef daar is kliënte. nadat ons haar aanspreek, sê sy jammer en hou aan baklei sommer so in dieselfde sin. Sy wil haar staff vertel die mense gaan kla oor die diens, tog is sy die een wat maak dat ek hierdie op Facebook en Hello Peter sit. Sy is so ongeskuk met die personeel in die winkel, tog kom dit later uit dat die drywer die verkeerde bestelling gevat het en nie die mense in die winkel wat voor kliënte verneder word nie! Om daarna jammer te sê gaan beslis nie die slegte smaak uit my mond haal nie... Nee die personeel wat so verneder word doen dit met die lekker pizza wat hulle voorsit ongeag hoe sleg hulle behandel word! Die feit dat die bestuurder so vêr gaan om haar foute aan die publiek toe te smeer laat my stom. Sy kry dit reg dat my post verwyder word van 'n Facebook bladsy wat reeds gemaak is vir klagtes soos hierdie. Ek sal niemand aanbeveel om by Debonairs in Flamwood, Klerksdorp te gaan kos koop nie!

0
Replies (0)