LK
Lee K

1 reviews | Active since Nov 2018

29 Nov 2018, 20:21

Baie baie unhappy

Ek is baie ongelukkig met debonairs pizza in klerksdorp! Dit is al die hoeveelste keer dat hul ons order verkeerd het en ons ry van orkney vaal af klerksdorp toe wat ons al klaar oor die R100 se petrol kos dan kom ons terug by die huis dan is die order nie reg. Dan moet my man hul nog halfpad kry n nuwe pizza te kry wat ons dan nog petrol kos! Die pizza kos ons al amper R350 en die beste van alles is my kinders het aan die slaap geraak sonder kos! Ek het altyd daar gekoop maar sal sowaar nie weer petrol mors nie. Genoeg is genoeg!

0
Replies (0)