JB
Jacobus B

1 reviews | Active since May 2022

22 Jun 2022, 15:24

Ek sal die maatskapei in die toekoms aanbeveel vir mense wat ook probleme het om hulle skuld tebetaal

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om tenoem dat die diens wat ek tot nou toe ontvang het is vyf ster diens.Die dame Rubyn Gertse is baie behulp saam ek sal haar enige tyd aanbeveel om n diens telewer aan soort geleike kliente soos ek.Sy is n aanwins vir enige maatskapei.

0
Replies (1)
DC Experts
DC Experts's reply22 Jun 2022, 15:43
Official
Dear Client 

Trust you are well.

Thank you so much for taking the time to review our company, your feedback is noted and much appreciated.

Please do not hesitate to contact us if you need anything further.

Kind Regards,
The DC Experts Team