SH
Stefan H

1 reviews | Active since Jun 2022

18 Jun 2022, 14:15

Goeie plans van hulle! Ek sou definitief aanbeveel.

Ek woon in kzn en ek het baie goeie spoed gekry. Ek het uncapped 5 maar ek kry gewoonlik spoed vinniger as tien meg in my area. Uploads is good too but die plan is perfect for browsing.

0
Replies (0)