RN
Ria N

1 reviews | Active since May 2021

02 Apr 2022, 10:18

Kanselasie van debit order

Hallo Peter ek het n probleem met Capital Data het 2 rekening wat ek by hulle betaal die 1 wat hulle van my Ma se Absa rekening vat is kla masr bly die geld vat en wil nie stop nie ek al paar keet gebel masr doen niks omtrent die saak het ook Vydag met die bestuurder geprast Peter *** masr plak die foon in my oor neer my Id nr is *** en hulle kan n mens ook nie terug bel en se wat aangaan nie het ook gese ek sal die ander rekening ook stop dan ga baklei ons masr in die hof want hulle doen net wat hulle wil

0
Replies (0)