1 reviews | Active since Dec 2016

10 Jun 2026, 17:52

Swak Diens

Ek het 'n paar boots gekoop, en die eienaar was vreeslik hulpvaardig tot dat die boots by my aangekom het en glad nie gepas het nie. Ek het gevra of ek dit kan terug stuur ek wag nou nog dat sy antwoord.

0
Replies (0)