QM
Quintin M

1 reviews | Active since Jun 2013

10 Mar 2023, 15:46

Beste diens nog!!!

Ek wil net baie dankie se aan Tessa en Estelle vir alles wat julle gedoen het. Hulle is die mense om te kies om jou huis te verkoop, jy sal nie verkeerd gaan met hulle nie!!! Hulle is stiplik, kommunikeer daagliks en hou jou op hoogte van ALLES, van die diens wat hulle gelewer het was van die beste wat ek nog gesien het en dis skaars. Vriendelik, hulpvaardig en het ons baie gehelp en gelei deur die hele proses!! ASB hou dit so want dis min dat jy sulke goeie diens kry en nog die trots het om die werk te wil doen! Weereens baie dankie vir alles!!

0
Replies (1)
CYCAD ESTATES
CYCAD ESTATES's reply10 Mar 2023, 16:25
Official
Dankie vir die positiewe review Quintin en dat julle ons vertrou het met die verkoop van julle eiendom. Glo jy en Chantele gaan gelukkig wees in die Kaap.