LN
Lindie N

1 reviews | Active since Jun 2010

20 May 2025, 17:49

Beste diens!

Na 18 jaar by Medihelp en menigte kopsere met hulle, het ek besluit om medies te verander. Damian van Curemed het my so mooi gehelp met alles en my die beste opsie by n ander mediese fond gegee. Alles was so pynloos en maklik gedoen. Baie baie dankie julle!!!

0
Replies (1)
Curemed
Curemed's reply21 May 2025, 11:37
Official
That's great to hear Lindie! Thank you very much for sharing and we welcome you to Curemed :)