1 reviews | Active since Jul 2023
CTU
Vandag wil ek net met julle deel hoekom CTU Kampus die ideale keuse vir voltydse / deeltydse studies is. (Uit eie ondervinding en ervaaring)
° Jeanine Blackaller - my mentor (nou, Kampus bestuurder) het leer lekker gemaak. Haar passie, liefde en geduld reflekteer in alles wat sy in oorvloed vir haar mede mens en studente doen. Sy bele al haar tyd, omgee en ondersteuning in elke student wat oor haar pad kom. Met haar deur wat altyd oop is, maak sy baie ander deure vir haar studente oop.
° Jy is nie net 'n nommer nie - Studente ontvang gevorderde akademiese geleenthede in 'n lae student-onderwyser-verhouding en oorgenoeg sosiale geleenthede om hegte verhoudings in 'n veilige omgewing te ontwikkel.
° Die mentors by CTU kampus weet dat sukses nie oornag gekweek word nie, dus word elke prestasie ( groot of klein ) gevier, want elke prestasie vorm deel van een groot sukses. - Achievement and success starts with small accomplishments.
° Die verkeidenheid aksies wat gehou word, bied altyd iets vir almal, van deurnag LAN aande tot waterpret spelletjies op somers dae.
° Dit is bekostigbaar ennnnn sekere kwalifikasies is wereldwyd herkenbaar! Voltydse asook deeltydse programme beskikbaar.
****ak CTU Potchefstroom by *** om uit tevind hoe om deel teword.
