EK
Esmarie K

1 reviews | Active since May 2015

27 Jan 2017, 12:02

Baie Swak Diens

<p>Ek het die 12-01-2017 twee pare skoene by Crocs SA online georder en EFT betaal, soos die vorige 2 keer. Dit was n Vrydag so ek weet dit neem 3 werksdae om by jou tewees. Ek het na die 3 dae elke dag n opvolg gedoen van my skoene. Elkeen se iets anders. Dan is dit n stocktake en dan weer iets anders..... As mens begin vrae vra, praat hul met jou asop jy n idioot is. Ek is nie iemand wat sommer kla nie en ek weet dis net skoene, maar ek het n groot voet operasie gehad en kan niks anders dra nie. Ek hoop na die post sal hul wakker word sodat daar nie weer een wees wat sulke swak diens kry as wat ek kry nie!!!!!!!!!!!!!!!!!</p>

0
Replies (0)