AW
Alex W

1 reviews | Active since Nov 2016

06 Dec 2016, 20:24

Bel my en dreig my

<p>ek kry vandag n oproep van ********** 188.</p> <p>die vrou wil met delores praat, hoe meer ek vir haar se ek is nie delores nie vra se my wat is my nommer ek gee vir haar my nommer ********** 342 vertel sy my ek is delores en ek het nie betaal vir die courier koste nie. toe gooi sy die foon in my oor neer nadat sy vir my se ek gaan van julle prokereurs hoor. Eerstens my naam is liske West en ek is van Johannesburg af, ek was so onkant gevang en gesit en dink dus seker die swakste oproep wat ek nog ooit ontvang het. Sies man julle klient diens is terrible as ek so met n klient moet praat is ek n klient kort. Sies man</p>

0
Replies (0)