AA
Angelique A

1 reviews | Active since Feb 2026

22 Feb 2026, 10:41

Westley se kommunikasie was goed, gesukkel met rommel span

Westley se kommunikasie was goed, gesukkel met rommel span. digging span was oke. Sipho en sy span was fantasties.

0
Replies (1)
Cosmo Pools
Cosmo Pools's reply22 Feb 2026, 10:43
Official
Cosmo Pools waardeer hul kliënte lewenslank — dit is nie net besigheid nie, dit is ’n verhouding. Dankie dat u ons vertrou het met jul nuwe swembag projek. Ons wens u baie onvergeetlike oomblikke in en rondom u nuwe swembad toe. Wanneer u ons nodig het, is ons altyd net ’n oproep of WhatsApp-boodskap weg. # SpanCosmo