C
Chrizelle
1 reviews | Active since Sept 2021
09 Sept 2021, 13:57
Swembad remarbelite en plaveisel
Christo het my gehelp om binne my begroting te bly. Dit is al 2 jaar later en ek het geen probleme nie. Gebruik hom gerus
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Cosmo Pools's replyOfficial
09 Sept 2021, 14:17Hi Chrizelle, Cosmo Pools Gauteng heg waarde aan hul kliente lewenslank, dit nie net slegs besigheid nie, dit is 'n vriendskap. Ons bly net 'n oproep of 'n "whatsApp" boodskap weg. Glo jul geniet die oomblike in en om die swembad terdeë. Dankie dat jul ons vertrou het met jul swembad projek. Hou aan swem, groete, #SpanCosmo. #Net Beter
Cosmo Pools's reply09 Sept 2021, 14:17
Official
Hi Chrizelle, Cosmo Pools Gauteng heg waarde aan hul kliente lewenslank, dit nie net slegs besigheid nie, dit is 'n vriendskap. Ons bly net 'n oproep of 'n "whatsApp" boodskap weg. Glo jul geniet die oomblike in en om die swembad terdeë. Dankie dat jul ons vertrou het met jul swembad projek. Hou aan swem, groete, #SpanCosmo. #Net Beter
