TS
Tanya S
1 reviews | Active since Jan 2018
24 Jan 2018, 09:56
Leather coaches colour fade
ek het Junie 2016 vir my 2 nuwe leerbanke gekoop by Coricraft. Die banke het op elkeen op n sekere plek lelik verkleur. Dis donker blou leer. Op die 2 plekke het dit verkleur na n s***ering van groen geel. Ek verstaan dat die kleur verander ens en dis ook reg. Ek was n paar keer by Coricraft, hul sê dan ek moet fotos neem en hul produk koop en dit aansmeer. Ek doen dit elke keer. Hul laaste epos is dat dit nie gewaarborg word nie, as dit direkte sonlig kry. My 1 bank is 4meter vanaf voordeur en dit kry skaars lig. Die ander bank is so 2meter vanaf venster, gordyn is 80% toe. My bank het duur gekos en nou lyk dit baie lelik. Hul weier om my kleur te herstel. Wat moet ek doen....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)